Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » garingboom
garingboom [boodskap #138561] Wo, 08 Desember 2021 17:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Garingbome
Garingbome
garingboom
Afbreking: ga•ring•boom
Samestelling: garing + boom


Selfstandige naamwoord: garingboom
Meervoud: garingbome
Verkleinwoord: garingboompie
Meervoud van verkleining: garingboompies

Betekenis:
• Plant met veselagtige blare, Agave sisalana of A. Americana.

Gebruik:
• Die vesels van die garingboom, sisal genoem, word gebruik om tou en ander produkte te vervaardig.

Wisselvorm:
• gareboom

Sinoniem:
• aalwynboom
• agawe
• agaweplant
• boomaalwyn
• makaalwee
• sisalplant

Vertaling:
Engels: agave, American aloe
Nederlands: agave

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sterrekundige
Volgende onderwerp: dogma
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 16:39:29 MGT 2024