Deel

Vra vir Ernst: Watter garingboom is dié?

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...

Fief van der Merwe se sweepstokgaring (Agave filifera).
Fief van der Merwe se sweepstokgaring (Agave filifera).

Fief van der Merwe van Bloemfontein skryf: Ernst, ek stuur ’n foto van ’n soort garingboom met ’n baie lang uitloopsel van sowat 4 m in lengte. Kan jy my help om dit te identifiseer? 

Antwoord: Fief, die plant heet die sweepstokgaring (Agave filifera) en is ’n soort garingboom wat van Mexico kom. Dit is ’n eensaadlobbige plantsoort en sy bloeiwyse bestaan uit ’n enkele lang bloei-as met klein sittende blommetjies. Ná bestuiwing deur insekte vorm die vruggies met saad. Manlike en vroulike dele kom op elke blom voor en is dus tweeslagtig. Die moederplant vrek gewoonlik ná so ’n bloeisessie. Die garingboomsoort stort al sy energie in die eenmalige blom en om soveel vrugte te produseer met die hoop dat ’n enkele een sal groei en gee dan self die gees.

Marianne van Rensburg skryf: Ernst, hier is ’n foto van ’n aalwyn met ’n skeet. Is dit dalk ’n swam? Indien wel, wat moet ’n mens toedien? 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Netherlands 5/0
Sri Lanka 0
Rand - Dollar
18.28
+0.7%
Rand - Pond
23.37
+0.5%
Rand - Euro
19.89
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.18
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Platinum
1,065.90
+0.2%
Palladium
984.74
-0.9%
Goud
2,359.78
+0.3%
Silwer
32.01
+0.9%
Brent-ruolie
83.10
+1.2%
Top-40
72,190
-0.5%
Alle aandele
78,576
-0.4%
Hulpbronne 10
62,231
-1.2%
Industriële 25
109,056
-0.4%
Finansiële 15
17,095
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos